Lieflike Reën
Dankie Heer vir ‘n lieflike dag gister. Ons het gaan stap met Lady en sy het so lekker gehardloop, na die twee dae dat sy nie kon uitkom na die reën nie. Sy het lekker deur die damme water gehardloop. Die wêreld is lekker nat, na die reën. Alles lyk en ruik skoon en mooi….
