Psalm 40
Welgeluksalig is hy wat op die Here vertrou. 1 VIR die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Ek het die Here lank verwag, en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor; 3 en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op ‘n…